WOORDE MAGTIG
'n Woord gesproke is verewig magtig in die gemoed van die ontvanger.
Jou woorde is die bloudruk van jou hart.
Mag jou woorde wat magtig is, verewig jou innerlike stempel van goedkeuring dra.
En as jy dan iemand se hart uit ruk met jou tong.
Weet dan dat jy dit persoonlik gestempel het met jou naam op die pyn van 'n ander.


|